Hallo julle almal, dit is lekker om weer terug te wees, en sommer baie lekker om op die nuwe plaas te wees. Hier 'n paar fotos van ons huis en plaas waar ons werk.



karookinners
Wie sou kon raai dat ons sou boer in New Zealand. Welkom by ons Blog, ons sal ons bes probeer om julle op datum te hou van al die gebeure in NZ.


